southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Goed Opgepaste Motorhome in Durban, KwaZulu-Natal for sale

Goed Opgepaste Motorhome

Fabrikaat:
Mitsubishi
Mylafstand:
107,000 Kms
Jaar:
1989
Toestand:
Gebruik
Die Motorhome het ons pas mee getoer vir 6 maande. Die uitleg is: agter bestuurs kajuit is twee stoele een is verwyder en die vrieskas is ingesit, die badkamer is 'n laaikas ingesit, alhoewel al die stort geriewe nog daar is as iemand die laaikas sou wou verwyder. Mikrogolf, yskassie wat baie goed werk. Bo kant die bestuurs kajuit is ook 'n dubbelbed wat ons as pakplek en staanplek vir die TV gebruik het. Die agterste dubbelbed kan of as sitplek en tafel gebruik word of as slaapplek, daar is 'n ekstra matras vir die bed laat maak. Tent wat aan sykante en voor toemaak as die afdakkie afgerol is.

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in KwaZulu-Natal