southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Hallelujah Bybel bordspeletjie in Durban, KwaZulu-Natal for sale

Hallelujah Bybel bordspeletjie

Beskrywing
Hallelujah is 'n tweetalige Bybel bordspeletjie vir oud en jonk. 1 500 Vrae met antwoorde (Teksverwysing by elke vraag). Die vrae dek die hele Bybel, dus is daar maklike vrae vir die jonger spelers en moeilike vrae vir die ouer spelers. Geskik vir enige geleentheid - gesinne, jeug byeenkomste, selgroepe. Die ideale geskenk vir enige ouderdom en enige geleentheid. Verbreed jou Bybelkennis speel-speel.

>> Click here to search for more - Kids’ products & Toys in KwaZulu-Natal